top of page
Computer course

Rekenaargeletterdheid, MS Excel &
MS Word

Die kursus dek die volgende:

  • Die Windows-bedryfstelsel

  • Lêers en vouers

  • MS Excel

  • MS Word

Keyboard

Die internet in die werkplek,
E-pos en internet sekuriteit

Die kursus dek die volgende:

  • Verstaan die internet

  • Aanlyn transaksies en bankwese

  • E-pos in die werkplek

  • Internetsekuriteit

Computer Store

Tegniese dienste, herstelwerk, internetdienste en webwerf-ontwikkeling

Ons bied 'n wye verskeidenheid bekostigbare rekenaar- en ander IT-verwante dienste aan van gehalte.
Klik hieronder om meer te wete te kom oor ons prysstruktuur.

bottom of page